tag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post5131634013551085633..comments2023-06-10T14:11:35.607+02:00Comments on White Refugees: Does using the word 'Kaffir' hurt the Why We Are White Refugees cause?Andrea Muhrrteynhttp://www.blogger.com/profile/13455575591213217060noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post-64845449721817026312009-09-16T00:42:34.134+02:002009-09-16T00:42:34.134+02:00The thing about the Nazis so many people tend to f...The thing about the Nazis so many people tend to forget, or don't know in the first place, is that they were National Socialists.

In other words, far from right-wing.

Not that socialists want you to tell this to the world...FreeThinkerhttps://www.blogger.com/profile/16790605363639495997noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post-82352770467419276452009-09-15T13:20:56.593+02:002009-09-15T13:20:56.593+02:00Rooster...
I'd be happy to discuss any issue ...Rooster...

I'd be happy to discuss any issue with you.. if you came for discussion.

If you only came to call us 'racists' (uh, sorry 'kaffirs') .. no problem.. we aint got a problem being called kaffirs.

Anyway.. let me know when or if you interested in a discussion, till then.. happy reading.Andrea Muhrrteynhttps://www.blogger.com/profile/13455575591213217060noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post-40260593815733924692009-09-15T09:44:21.663+02:002009-09-15T09:44:21.663+02:00What a silly group of bitter whacko's some of ...What a silly group of bitter whacko's some of you are.Roosterhttp://www.shutupwhitey.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post-44164857434698742702009-09-14T12:27:06.883+02:002009-09-14T12:27:06.883+02:00Beste Lara, Andrea,
Ten eerste het ek die weg oo...Beste Lara, Andrea,

Ten eerste het ek die weg oopgesien om my kritiek op die ope forum van hierdie blog te plaas aangesien julle reeds die term 'Kaffer' op julle webwerf geplaas het. Dus, in teenstelling met 'n epos wat aan iemand gestuur is, wat nie vir publikasie bedoel is nie, is julle webwerf en die inhoud daarvan reeds in die publieke domein. Ek lewer dus nie in die openbaar kritiek oor iets wat privaat aan my meegedeel is nie. Ek lewer kritiek op julle publikasie. Ek is seker julle (Andrea, Lara) kan die verskil sien.

Tweedens verstaan julle my verkeerd as julle aanneem dat ek julle of enigiemand anders as rassiste klassifiseer. Watter terme ek self as rassisties beskou sowel as hoe rassisme gedefinieer behoort te word is ook nie relevant nie. Ek probeer nie my siening oor rassisme verkondig nie, maar herinner julle wel aan julle teikenmark s'n.

Indien ek korrek is, dat julle webwerf bedoel is om die volksmoord in Suid Afrika onder die internasionale gemeenskap (waaronder die baie liberale Kanadese regering) se aandag te bring, dan is dit nie vir my sinvol dat julle rassistiese taal gebruik nie. Julle sal nie die internasionale gemeenskap hiermee oortuig nie, inteendeel...

Dus, ek klassifiseer julle nie as rassiste nie en ek spreek myself ook nie uit oor die geldigheid van rassisme nie. Ek het my eie sieninge oor die werklikheid van rasse verskille en beskou myself as 'n ras-realis en allermins as 'n linkse of dan 'n 'liberalis'.

Tog, enigeen wat dink dat hy buitelandse simpatie gaan wen deur rassistiese taal te gebruik mors sy tyd. Inteendeel, dit kan selfs die blanke Suid Afrikaner se saak, om simpatie in die buiteland te werf, geweldige skade berokken.

Dalk is ek egter verkeerd en is die doel van julle webwerf bloot om die stoom van frustrasie af te blaas en as 'n forum en inligtingsbron vir eendersdenkendes te dien. Dit is julle goeie reg en vir hierdie doel is julle baie suksesvol, maar dan het ek dit verkeerd verstaan en verklaar dit waarom julle nie huiwer om taal te gebruik wat die internasionale gemeenskap met afkeur sal vul nie.

Groete,

VladAdminhttps://www.blogger.com/profile/16189722880797741201noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7657247769093761813.post-89180274175185725052009-09-14T11:45:28.856+02:002009-09-14T11:45:28.856+02:00If looks like a lame-ass coward, quacks like a lam...If looks like a lame-ass coward, quacks like a lame-ass coward...then by God, it must be a LAME-ASS COWARD. Vlad can go jump off a Bridge for all I care.

Keep on using the word "Kaffir". They use the loose term "Racist" when they actually want to call us "Kaffirs"...So stuff them...I will carry on using the word "Kaffir" for as long as they call me a "Racist"Anonymousnoreply@blogger.com