Note to Readers:

Please Note: The editor of White Refugee blog is a member of the Ecology of Peace culture.

Summary of Ecology of Peace Radical Honoursty Factual Reality Problem Solving: Poverty, slavery, unemployment, food shortages, food inflation, cost of living increases, urban sprawl, traffic jams, toxic waste, pollution, peak oil, peak water, peak food, peak population, species extinction, loss of biodiversity, peak resources, racial, religious, class, gender resource war conflict, militarized police, psycho-social and cultural conformity pressures on free speech, etc; inter-cultural conflict; legal, political and corporate corruption, etc; are some of the socio-cultural and psycho-political consequences of overpopulation & consumption collision with declining resources.

Ecology of Peace RH factual reality: 1. Earth is not flat; 2. Resources are finite; 3. When humans breed or consume above ecological carrying capacity limits, it results in resource conflict; 4. If individuals, families, tribes, races, religions, and/or nations want to reduce class, racial and/or religious local, national and international resource war conflict; they should cooperate & sign their responsible freedom oaths; to implement Ecology of Peace Scientific and Cultural Law as international law; to require all citizens of all races, religions and nations to breed and consume below ecological carrying capacity limits.

EoP v WiP NWO negotiations are updated at EoP MILED Clerk.

Saturday, December 12, 2009

Die Sesde Wapen ... Etnokulturele oorlogvoering, deur Pieter Oosthuizen





“Diaboliese magte en kragte is al in 1541 aan die gang gesit om Protestantisme in die kiem te smoor. In al die Protestantse lande is kernelemente van die Bybel verander om ‘n achilleshiel in die Protestantse geloof te skep. Dit kulmineer uiteindelik in die vorming van etnokulturele oorlogvoering waarmee kommunistiese terreurdoelwitte in Suid Afrika bereik moet word. Afrika se tradisionele gelowe, toorkuns, okkulte, word saam met etniese gebruike en sielkunde in ‘n wapen saamgesnoer om die weste en Christendom uit Afrika, uit te wis.” -- Suid Afrika: Die Opmars van die Antichris sedert 1541, deur Pieter Oosthuizen

[Rough Translation] “Diabolical forces and powers have been implemented since at least 1541 to smother Protestantism worldwide. In all the Protestant countries small kernels of the Bible were changed to provide Protestantism with an achilles heel. This culminated into ethnocultural warfare, to accomplish communist terrorist aspirations in South Africa. Africa's traditional beliefs in occult witchcraft were combined with ethnic behaviours and psychology, into an ethnocultural warfare weapon, to exterminate Western ideals and Christianity from Africa.” -- South Africa: The March of the Antichrist since 1541, by Pieter Oosthuizen

‘The myths and legends which were part of Africans traditional beliefs, were twisted by communism, to turn the traditional African Ancestral believer into a terrorist striving for communist goals. Daneel describes how the myths of the Zimbabwean hunter that killed a giant rhino was transformed into a new hunter that hunted Europeans, not with spears, but an AK 47’ -- Die Opmars van die Antichris sedert 1541, by Pieter Oosthuizen
Related:





Die Sesde Wapen ... Etnokulturele oorlogvoering

(Excerpt: Die Opmars van die Antichris sedert 1541)

Rough English Translation


by Pieter Oosthuizen
BA & B.Com Hons (RAU)
December 11, 2009


Die Sesde Wapen van die ANC/SAKP, asook die ontwikkeling en gebruik daarvan.

Ons het gesien hoedat kommunisme die Vierde Wapen; sielkundige oorlogvoering, ontwikkel het. Dit is opgevolg met hul ontwikkeling van hul Vyfde Wapen; die ‘metodiek’; waarmee die eerste vier wapens gekoordineer sou word.

In Suid en Suider Afrika het die kommunisme in die alliansie van die ANC/SAKP, en ander terreurbewegings, vir die eerste keer ter wêreld, hul Sesde Wapen ontwikkel.

Dit is vir die eerste keer die gebruik van die okkulte geesteswêreld self; en Satan self; om die vorige vyf wapens mee te koordineer en aan te vul.

Vir die eerste keer is daar in die wêreldwye stryd van kommunistiese terreurgroepe teen die Weste, ‘n nuwe element; die werklike okkulte geesteswêreld; tot die arsenaal van terroriste toegevoeg.

Hieronder is daar kortliks ‘n beskrywing van die inhoudelike, sowel as die metodiek van die Sesde Wapen.

Die tradisionele Afrika gelowe is gebruik om etno –kulturele oorlogvoering oftewel etno – kulturele terrorisme; deel van die Sesde Wapen; te implementeer. Die toordokters en tradisionele leiers is in die proses gebruik om die nuwe wapen te vestig.

Daneel (1991;197) beskryf hoe daar ‘n totale terreuroorlog teen blankes en blanke – regeerders in Zimbabwe gevoer was met behulp van toordokters wat ook tegelykertyd geestesmediums sowel as profete was.

Deur die samewerking tussen die ANC en ZAPU, het daar ‘n paralelle guerilla -oorlogvoering in Suider Afrika ontstaan, wat almal dus onder toesig van die ANC, dieselfde karakteristieke en eienskappe gehad het. Lesse wat in een land geleer is, is in ‘n ander land toegepas volgens Nzo.


Die omvorming van tradisionele gelowe in Zimbabwe, tot die Sesde Wapen, van terreurbewegings.

Die tradisionele Afrika - gelowe in Zimbabwe.

Daneel beskryf in Zirrcon: Earthkeeping at the Grassroots in Zimbabwe die verbintenis tussen die lewendes en die lewende dooies van die tradisionele Afrika religie in Zimbawe tydens die revolusionêre oorlog soos volg :
“Traditionally the chiefs and the spirit mediums, representing the official link between senior tribal ancestors and their living descendants, together wielded considerable political power. During the freedom struggle the spirit mediums were responsible for a renaissance of traditional religion: They conveyed the directives and inspirational messages of the senior 'guardians of the land' to both ZANLA high command in Mozambique and the fighters at the war front in Zimbabwe. These guardian spirits were believed to be united in a spirit war council, presided over by Mwari, the traditional high-god.

Thus all of Zimbabwe's spirit powers, via their spirit mediums, were directly involved, guiding the struggle and influencing guerilla tactics at the front.”


Hier sien ons vir die eerste keer die verstommende verskynsel van terreurbewegings se gebruik van die okkulte geesteswêreld as wapen in hul terreuroorlogvoering teen die Weste. Die Satan self bestuur die terreurbewegings se handelings, dade, optrede, en uitsprake.

Die demone, en Satan self:
  • het terreurbewegings se handelings bestuur;
  • boodskappe van een front na ‘n ander oorgedra;
  • gewaarsku teen komende aanvalle van die veiligheidsmagte;
  • teikens bepaal,
  • ontsnappingsroetes bekend gemaak;
  • gewaarsku teen vergiftigde kos;
  • gewaarsku teen potensiele probleme op terreursendings;
  • en ook medies gesond gemaak.


Nadat een van die terreurgroepe byna almal vergiftig is deur lede van die bevolking wat nie met hulle saamgestem het nie, waarsku ‘n demoon deur middel van ‘n stormwind die vegters dat daar fout is met die kos. Net daarna stap daar ‘n demoon- besete vrou uit die woud en roskam die terroriste omdat hulle nie na die waarskuwings van die demone geluister het nie, aldus Daneel (; 47):
“That evening, at the foot of the mountains, an elderly woman walked into the fighters camp. She arrived unexpectedly, unannounced, and spirit possessed. From her frail body boomed the voice of Dumbukunyuka, famous Duma prophet of a century ago….”

“Thus the fighters in the field were inspired to keep up the struggle by messages from both Mwari and their mhondoro spirits.”

“He knew all about the ancestral messages sent to the fighters through animals and birds on different occasions, about when they had heeded or ignored these portents.”

Daarna volg daar ‘n beskrywing van hoe Lydia Chabata, ‘n geestesmedium, na die watergode toe in die geesteswêreld afdwaal, om medisyne vir gewonde terroriste te gaan haal:
“So possessed by Seri, the njuzu water spirit, she would be carried down into the murky depths where the potent njuzu spirit herbs and roots were to be found.”

“Enchanted by the sight of her njuzu spirit friends, Lydia willingly entered the water passage. Held firmly on both sides, she was swiftly propelled in the depths of the pool, into the njuzu spirit land. In a wink she emerged in the world of the water people, the spirits of the lower soil. As always the sky in the njuzu spirit land was pale blue. This world apparently eschewed darkness. Villages stretched as far as the eye could see. Lowing cattle betokened prosperity.

It was ‘n magic sight : the spirit people resembling ordinary humans, side by side with the water – beings; half human, half fish, half snake or crocodile. All had come for the festive rain dance.”

So word dan vanuit die okkulte wêreld, medisyne verskaf, waarmee die terroriste genees word.


Prosessie op pad om in ‘n okkulte ritueel, kontak met die geesteswêreld te maak. Hier is die geestesmedium met volgelinge oppad om met die watergod, en watergeeste; die njuzu; kontak te maak.

Hierdie geeste het dan vanuit die geesteswêreld, medisyne, aan die geestesmedium verskaf waarmee sy die terroriste genees het.

Deur die watergees; Seri; besete; daal die geestesmedium neer na die geesteswêreld en verkry daar haar medisyne.

Die tydsduur van die ‘bevrydingstryd’ van die ANC, ZAPU, en ander terreurbewegings, sou volgens Nzo in ‘The History and Development of Struggle Against the South African Apartheid Regime, eers ophou as die stryd in Suider Afrika teen koloniale en neokoloniale oorheersing gewen was, en die internasionale stryd teen imperialisme gewen was. Die terreurveldtog sou dus aldus Nzo eers ophou as:
  • die uitgebreide hulpbronne in Suider Afrika aan die bevrydingsbewegings behoort;
  • internasionale imperialisme verslaan is;
  • koloniale en ‘neokoloniale’ regerings en beheer internasionaal omvergewerp is;


Daneel skryf in Zirrcon : Earthkeeping at the Grassroots in Zimbabwe dat sy aanvanklike navorsingsprojek ten doel gehad het om te bepaal watter rolle beide tradisionele gelowe en die Christendom in die bevrydingstryd gespeel het. Volgens Daneel het:
‘die tradsionele geestesmediums, sowel as die kerke van die African Independent Church, ‘n betekenisvolle rol gespeel om die terroriste te inspireer, en het ook massiewe ondersteuning vir die terroriste vanaf die landelike gemeenskappe gemobiliseer.’


Die 'Christelike' geloof in Zimbabwe.

Daneel beskryf in Zirrcon: Earthkeeping at the Grassroots in Zimbabwe die Christelike kerke soos volg:
'Key figures in both religions – particularly the traditional spirit mediums and the African Independent Church prophets – had played an insufficiently recognized role in inspiring the guerilla fighters and in mobilizing massive peasant support for the struggle.'

Uit die African Independent Churches het die Association of African Earthkeeping Churches(AAEC) gevloei. Die kerke het geweldige groot netwerke van lidmate beheer tydens die revolusionêre oorlog. Die profete van die kerke het:
  • in die bevrydingsoorlog deelgeneem;
  • hulle het die terroriste gehelp om gemeenskappe te suiwer van towenaars (medewerkers met die veiligheidsmagte, en verraaiers);
  • hulle het gewonde terroriste kos gegee en behandel;
  • hulle het in die naam van die Heilige Gees geprofeteer oor vyandelike teenwoordigheid, bewegings, asook die uitvoerbaarheid van terreurdade bepaal.



Voodoo priests have a good deal of scope in the design and furnishing of their altars and temples, sometimes even using Christian symbols, including the cross. A similar iconographical mix may be observed among voodoo cults in Brazil, Haiti and Cuba.


Die Afrika - kerke in Suider Afrika, is suiwer sinkretisme van aard. Die Christen simbool, die Kruis, word hierbo slegs as versiering gebruik by ‘n okkulte tempel van die tradisionele gelowe.

Let ook daarop, dat in die konteks van die skrywe van die dokument, oor heidene as broeiplek van die antichris, dieselfde sinkretisme voorkom in Brasilie, Haiti, en Kuba.

Daneel(1991; 18) beskryf 'Heroe's Acre', die seremonie waartydens afgestorwe terroriste herbegrawe word, en waar Mugabe van Zimbabwe teenwoordig was, met ‘n verwysing na die rol van die tradisionele geloofsleiers; die toordokters, as volg:
“The tide of the liberation struggle started turning only when the populace, particularly the peasants in the operational area, began to support the fighters on a massive scale, largely due to the intervention of the traditional religious leaders, the masvikiro. Likewise Mugabe's personal rise to leadership – for all his charisma and unique qualities – rested squarely on the agreement between the people and the fighters.

“Our spirit guardians taught the vakomana the traditional code of their forefathers and how to observe it. Thus an effective guerilla strategy was devised under the watchful eyes of the ancestors.”

“In this coalition between fighters and populace, between the living and the living dead, lay the strength of the resistance to alien rule. “

“Many villagers did not understand or fully embrace the tenets of the Marxist – socialist philosophy preached by the fighters.”

Interressant is dat die terreuroorlog in Suider Afrika se krag dus lê in die koalisie tussen die lewendes, en die lewende dooies; dus die elemente in die geesteswêreld, Satan en sy demone.

Hier sien ons nou hoedat die tradisionele Afrika gelowe, deur kommunisme omvorm word tot ‘n Sesde Wapen van terreur teen blankes, en ook alle vorme van koloniale regerings.

In Zimbabwe was daar twee soorte vakwetenskappe betrokke in die omvorming van die tradisionele Afrika gelowe tot die Sesde Wapen; die geesteswêreld; as terreurwapen.

Beide die filosowe, sowel as die godsdienskundiges het aan die tradisionele leiers, die toordokters, en die kerke die kennis verskaf om gewone etno–kulturele rituele en praktyke om te skakel in etno–kulturele kulturele oorlogvoering teen blankes, en die blanke regering.

Daneel meen in Zirrcon: Earthkeeping at the Grassroots in Zimbabwe, dat die:
“bevrydingsvisie van die Derde wêreld se filosofie en teologie, uitgebrei moet word om nie net die emansipasie van die mensdom van politieke onderdrukking en armoede in te sluit nie, maar die bevryding van die hele skepping van verstandelose uitbuiting en misbruik.”

Daneel beskryf die werkinge van die etno–kulturele terreur, asook die verbintenis tussen die lewendes en die lewende dooies verder tydens die revolusionêre oorlog in Zimbabwe:
“Traditionally the chiefs and the spirit mediums, representing the official link between senior tribal ancestors and their living descendants, together wielded considerable political power. During the freedom struggle the mediums were responsible for a renaissance of traditional religion. They conveyed the directives and inspirational messages of the senior 'guardians of the land' to both ZANLA high command in Mozambique and the fighters at the war front in Zimbabwe. These guardian spirits were believed to be united in a spirit war council, presided over by Mwari, the traditional high- god. Thus all of Zimbabwe's spirit powers, via their spirit mediums, were directly involved, guiding the struggle and influencing guerilla tactics at the front.”

Die 'bevrydingsteologie' wat deur profete van die African Independent Churches aan die burgers van Zimbabwe verkondig was, het saamgeval met die etno–kulturele oorlogvoering wat deur die tradisionele geestesmediums en toordokters in Zimbabwe bedryf was, en wat deur kommunisme as 'geloof 'ontwikkel was.

Die 'bevrydingsteologie' wat die 'profete' verkondig het, was ‘n verdraaide uitleg van die teologie van die Bybel, en van die evangelie van Jesus Christus, deur die kommunisme.

Die verkondiging van die sogenaamde 'bevrydingsteologie' in Zimbabwe, het rampspoedige gevolge vir die inwoners van Zimbabwe tot gevolg gehad. Vandag is die burgers van Zimbabwe, slegter daaraan toe as ooit tevore, en staar hongersnood, miljoene Zimbabwiërs in die gesig. Vandag is die Zimbabwiërs, nie meer werkende 'slawe' in een van die kosmandjielande van Afrika nie, maar 'vry' burgers wat moet bedel vir kos, en aangewese is op aalmoese van enige land, om te oorleef.

Dit is mites, legendes wat deel is van die tradisionele gelowe in Afrika, wat deur kommunisme verdraai was, om van die tradisionele gelowige, ‘n terroris te maak wat kommunistiese doelwitte nagestreef het. Terselftertyd het die tradisionele gelowige geglo dat hy ‘n beter draer van sy eie kultuur geword het. Daneel beskryf hoe die mite van ‘n jagter, wat in die mitologie in Zimbabwe, ‘n reuse renoster doodgemaak het, omskep was sodat die 'nuwe jagter', nie meer renosters jag nie, maar blankes, en ook nie meer die tradisionele spies gebruik nie, maar ‘n AK 47.

Die psige van die massas in Suider Afrika, moes dus sielkundig verander word voordat die swart bevolkings die ‘bevrydingsbewegings’ sou steun. Die wapens waarmee dit gedoen was, was verbaal, en simbolies, en die resultate wat verky moes word, sielkundig.

Brown (1963; 9) meen deur spraak kom die mag om te manipuleer, en die vermoëe om mense te oorreed sonder om noodwendig tot fisiese geweld oor te gaan. In die algemeen moet sielkundige veranderings gepaard gaan met sielkundige tegnieke, en word ook gesien in die politieke indoktrinasie in totalitêre state.

In die volgende gedeelte sien ons hoe hierdie sielkundige veranderings teweeggebring is in die verstand en hoedat terreur oorlogvoering op die kulturele verhale van etniese groepe ingeënt word :
  • Daneel ( ; 76) : 'His inspiration to propgate political change came from proud Rufura history. And he invested the wisdom of a lifetime in his grandsons, teaching them how to draw courage and motivation for the coming struggle from the ancestral past.'

  • Daneel ( ; 96) skryf : 'In Gutu guerilla combat was still confined to the remote border areas, not to be experienced for almost a decade. When it eventually did come to the land of Chinamukutu and its neighbouring areas, the Gonese brothers were able to witness for themselves how accurately their grandfather had foretold the merging of revived ancestral religion with modern warfare.

  • Daneel skryf ( ; 38) :'Living with devout Catholic parents, it was easy to accept the pale white Christ on the cross as the saviour of all mankind. Even now that held true, notwithstanding the guerila war cry, “Pasi na Jesu, ! Pasi na Jesu ! “Down with Jesus! “ Should he have opposed them? No ! Chimurenga was the ancestral dawn, the birth of a new black identity built on old familiar foundations which the white man had branded evil.'

  • Daneel ( ; 62) skryf : 'In the absence of church services at the front, these fighters communed regularly with the regional and national ancestors, and with their own. To many of them liberation included liberation from the white man's religion. Hence a renaissance of African religion and customary values was at the very heart of black nationalism in the armed struggle.'



Verdere doelwitte van die Suider Afrikaanse terroristebeweging

Die duidelikheid wat Nzo verskaf het oor wanneer bevryding voltooid sou wees, word nou uitgebrei. Afrika moes ook bevry word van die wit man se geloof, naamlik die Christendom. Bevryding in Suider Afrika sal nou eers voltooid wees as:
  • die hulpbronne van Afrika aan die swart massas behoort;
  • die wêreldwye stryd teen imperialisme gewen is;
  • koloniale en neo- koloniale magte oorwin is;
  • Afrika bevry is van die wit man se geloof,
  • Afrika bevry is van die Christendom,
  • en die Christendom dus deur Afrika verslaan is;
  • Politieke onderdrukking en armoede uitgewis is;
  • Die verstandelose uitbuiting van die hele skepping stopgesit is;
  • Die herlewing van die tradisionele Afrika gelowe voltooi is;
  • Die tempel van kommunisme voltooi is op die ruines van die Christene, Christendom, kolonialiste en Europeërs;


Die tradisionele Afrika gelowe is ‘n samestelling van mites, legendes, en praktyke wat verband hou met die okkulte. Die aanbreek van die koue oorlog tussen die Ooste en die Weste, tussen hoofsaaklik die Weste teen die kommunisme, en Afrika se eise om onafhanklikheid, het in dieselfde tydperk gebeur. Dit het aan die kommunisme ‘n geleentheid gebied om Afrika te help in sy 'bevrydingstryd'.

In die proses is die tradisionele gelowe omvorm tot ‘n metode van etno–kulturele terreur deur die guerilla bewegings in Suider Afrika. Die terreur was gemik teen die kolonialiste, en teen wit grondbesitters, en spesifiek die wit plaasboere. In die proses is die Marxistiese perspektief dat die besitters van grond en eiendom, die vyand is wat verantwoordelik is vir alle euwel, ingeent op die tradisionele geloofstruktuur van Afrika.

Gewone swart mense was deur die terroriste oftewel die nasionale bevrydingsbewegings geintimideer om die terreurbewegings te steun om die swart bevolkings te ‘bevry’. In die proses is swart mense in Suider Afrika, van ander dinge ook bevry soos hulle ledemate, lewens, ore, en lippe.


‘Die ANC – ZAPU alliansie se grootskaalse intimidasie van gewone lede van die bevolking in ‘n poging om steun te verwerf.



Dit is dus baie duidelik hoekom gewone swart mense die terreurbewegings gesteun het – nie omdat hulle daarin geglo het nie, maar omdat hulle lewens daarvan afgehang het.


Die ANC – ZAPU alliansie maak ook blanke kinders en sendelinge dood.





Terreur teen die plaasboere, en grondbesitters, is die primêre doel van die ANC – ZAPU alliansiem.

Daneel ( ; 95) beskryf die sentrale gedagtes van die terroriste in Zimbabwe se beheptheid met grond soos volg :
'They were capable of inspiring their descendants to rise against the whites and fight for their lost lands. What Ignatius and Cosmas did not know at the time was that their grandfather's preoccupation with the ancestors was part of a country – wide religious renaissance. The rise of nationalism coincided with a resurgence of traditional religion.'

Die ‘religious renaissance’ was nie net ‘n verwerping van die Christendom nie, maar ‘n aanvaarding van ‘n mengsel van Afrika – geloof tesame met die Marxistiese – Leninistiese geloof : kommunisme.

Vervolgens sien ons dat die vyand van Marxisme, die met eiendom (oftewel die bourgeoise), ook die vyand van nasionalisme, en terroriste in Afrika word, en eindig in die identifisering van boere as die primêre vyand van die swartes in Afrika. Die terroriste beskryf hul vreugde met die doodmaak van boere in ‘n lied wat soos volg lui volgens Daneel ( ; 23) :
“Today we grieve for the fighters of Zimbabwe
Grieve ! You brothers and sisters
Grieve ! For the fighters of Zimbabwe,
The fighters were stricken, they were killed
by the mabunhu
We conquered, we shot
The mabunhu.

The fighters were bombed
They were killed by the mabunhu
We conquered, we shot
the mabunhu !


Hierdie lied is ‘n lied van oorwinning. Mabunhu beteken letterlik 'boere' in Afrikaans vir plaasboere. Hierdie lied veralgemeen die term om die hele koloniale bestel in te sluit en ook al die magte wat teen die terroriste gekant was.

Maar dit sonder primer, en heel eerste die wit plaasboere as die werklike vyand uit- die vyand wat die land gegryp en die vrugbare grond uitgebuit het ten koste van hul swart broeders.

Daarom aldus Daneel ( ; 23) die terreur- taktiek teen die wit plaasgemeenskappe en die ideologiese konsep van die terreurveldtog as die bevryding en 'herstel' van die verlore grond.

Met hierdie lied word alle wit boere in Suider Afrika deur die ANC en ZAPU uitgesonder as die primêre vyand wat oorwin moes word, en die ‘bevryding’ van plase as die primêre doelwit gestel van die terreurbewegings. Dit strook met die ANC en ZAPU se kommunistiese geloof dat alle besitters van eiendom, die oorsprong van euwel wêreldwyd is.

Die doelwitte van die revolusie word uitgebrei om die bevryding van grond, en spesifiek plase in te sluit as deel van die bronne wat bevry moes word. Die doelwitte van die terreurstryd is nou die volgende :
  • die vernietiging van die wit regime en plaasboere;
  • bevryding van alle hulpbronne en oordrag na swart eienaarskap;
  • bevryding van alle grond en oordrag na swart eienaarskap;
  • die uitwissing van koloniale en neokoloniale beheer;
  • die vernietiging van wêreldwye imperialisme;
  • die staking van die sinlose uitbuiting van alle natuurlike hulpbronne;
  • totale bevryding van die Christendom, en totale oplewing van die tradisionele gelowe in Suider Afrika;


Die geloof van die voorvaders het met moderne oorlogvoering saamgesmelt, in wat beskou was as ‘n renaissance van die tradisionele Afrika geloofspraktyke.

Afrika het egter duidelik ook ‘n behoefte gehad om weg te breek van die Christendom, of soos hulle dit sien, die geloof van wit mense, en om terug te keer na die okkulte rituele, praktyke en geloof van hulle voorvaders.

Jesus Christus, en die evangelie het vir Afrika geen betekenis ingehou nie. Terroriste in Zimbabwe en Afrika se oorlogskreet ‘Pasi na Jesu’: 'Down with Jesus!' bevestig dit.

Vir Christene is die verhaal van Zimbabwe nie onbekend nie, maar kom ooreen met die vehaal van Israel, wat besluit het om die weë van God te verlaat, en by die profeet van God; Samuel; aangedring het op ‘n aardse koning. Die profeet Samuel het in opdrag van God toe vir die volk Israel wel ‘n aardse koning ingesalf. Saul het dus in die boek 1 Samuel 8, die eerste aardse koning van die volk Israel geword. Saul het toe ook by die okkulte betrokke geraak, en is deur God verwerp.

Die openlike verwerping van Christus, en die openlike aanvaarding van die praktyke van die Satan, in die okkulte weë van Zimbabwe, laat Zimbabwe vandag direk onder die oordeel van God leef.


Die okkulte praktyke van tradisionele Afrika, word dus nou ‘n wapen teen:
  • die Weste,
  • en meer spesifiek, teen blankes,
  • Christene;
  • Sendelinge;
  • 'kolonialiste',
  • besitters van eiendom,
  • bourgeoise,
  • plaasboere, en
  • kapitalisme in die hele Suider Afrika


Ons sien dus in 1991 hoedat ‘n bepaalde bevolkingsgroep in Zimbabwe, direk die okkulte praktyke van die Satan mobiliseer, om blankes, en die blanke regering te verslaan met etno – kulturele oorlogvoering. Hierdie etno – kulturele oorlogvoering het hoofsaaklik in die Masvingo provinsie geskied, wat gestrek het vanaf Zimbabwe, deur Suid Afrika, tot in Mosambiek.

In Afrika was daar dus ‘n koalisie gevorm tussen die lewendes en die lewende dooies; die geesteswêreld; om oorlog te voer teen blankes, koloniale regeerders, en plaasboere, omdat die plaasboere, die grond van voorvaders besit.


Die resultate van die tradisionele Afrika - gelowe in Zimbabwe.

Hoe het God sedert 1991, toe oor die lot van Zimbabwe beskik?:
  • In die jaar 2001, word die Masvingo provinsie in Zimbabwe, weggespoel deur die ergste oorstromings in dekades.(Dit is hierdie totale provinsie wat die okkulte ingespan het, en die area strek deur die Kruger Wildtuin, tot in Mosambiek;
  • Mugabe draai teen sy vennoot in die terreur oorlog, Nkomo, en vermoor ongeveer 50 000 Ndebeles, in Zimbabwe, deur hulle in mynskagte af te gooi.
  • Zimbabwe het tans geen voedsel nie, geen krag nie, en brandstof het opgedroog;
  • Zimbabwiërs sterf van die honger, terwyl niemand vir Zimbabwe hulp aanbied nie.
  • Volgens Beeld van 16 Maart, is die geeste van dooies in Zimbabwe agter Mugabe se bloed aan. Weerligstrale naby aan sy huis, asook sy vliegtuig wat byna neergestort het, is tekens dat die geesteswêreld kwaad is vir Mugabe. Mugabe is deur die invloedrykste medium in die Hurungwe – gebied, gewaarsku dat sy bestuurstyl die voorvaders aanstoot gee.


Beide die tradisionele en 'Christelike' religiee in Zimbabwe het saamgespan om Zimbabwe te bevry. Bevryding geskied toe in 1980. Vyftien jaar na Zimbabwe se bevryding, sien die prentjie daaruit soos hieronder aangedui.

Die netto resultate van die 'bevrydingsoorlog' in Zimbabwe is volgens Meredith (2005;624) die volgende :
  • veldtogte teen besighede met wit eienaars;
  • veldtogte teen blanke boere en plaaswerkers;
  • korrupsie;
  • vernietiging van politieke opponente, en veral Zapu;
  • ekonomiese krisisse;
  • die emigrasie van die wit bevolking;
  • die vernietiging van die goedertrou tussen wit en swart mense;
  • geweldige uittog van alle bevolkingsgroepe uit die land;
  • ontevredenheid met Mugabe se regering;
  • onteiening van blanke plase;
  • volksmoorde in Matabeleland;
  • onderdrukking van alle opposisie;
  • werkloosheid;
  • hongersnood;
  • brandstoftekorte;
  • krisisse met oorlogsveterane;
  • krisisse met boere;
  • opstande teen die regering.
  • Massamoorde en slagtings deur Mugabe se 5de Brigade;


Pieter Oosthuizen received his BA Hons & B.Com Hons, from Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) (currently Univ. of Johannesburg). His BA Honours Degree was in National Strategy, focussing on among others, Intelligence, Revolutionary Warfare, Threats and Containment, Strategy in the Nuclear Era, Logistical Warfare and Strategy of nations through the Ages. He is a permanent part-time chaplain at The Leeuwkop Correctional facility, where he ministers the gospel to the inmates in 5 prisons. Mr. Oosthuizen can be contacted via his Facebook webpage, or by email to: pietpicassoATyahoo.com

Share

No comments:

FLEUR-DE-LIS HUMINT :: F(x) Population Growth x F(x) Declining Resources = F(x) Resource Wars

KaffirLilyRiddle: F(x)population x F(x)consumption = END:CIV
Human Farming: Story of Your Enslavement (13:10)
Unified Quest is the Army Chief of Staff's future study plan designed to examine issues critical to current and future force development... - as the world population grows, increased global competition for affordable finite resources, notably energy and rare earth materials, could fuel regional conflict. - water is the new oil. scarcity will confront regions at an accelerated pace in this decade.
US Army: Population vs. Resource Scarcity Study Plan
Human Farming Management: Fake Left v. Right (02:09)
ARMY STRATEGY FOR THE ENVIRONMENT: Office of Dep. Asst. of the Army Environment, Safety and Occupational Health: Richard Murphy, Asst for Sustainability, 24 October 2006
2006: US Army Strategy for Environment
CIA & Pentagon: Overpopulation & Resource Wars [01] [02]
Peak NNR: Scarcity: Humanity’s Last Chapter: A Comprehensive Analysis of Nonrenewable Natural Resource (NNR) Scarcity’s Consequences, by Chris Clugston
Peak Non-Renewable Resources = END:CIV Scarcity Future
Race 2 Save Planet :: END:CIV Resist of Die (01:42) [Full]
FAIR USE NOTICE: The White Refugee blog contains copyrighted material the use of which has not always been specifically authorized by the copyright owner. We are making such material available in our efforts to provide information for research and educational purposes, and advance understanding for the Canadian Immigration & Refugee Board's (IRB) ‘White Refugee’ ruling. We believe this constitutes a 'fair use' of any such copyrighted material as provided for in section 107 of the US Copyright Law. If you wish to use copyrighted material from this site for purposes of your own that go beyond 'fair use', you must obtain permission from the copyright owner. In accordance with Title 17 U.S.C. Section 107, the material on this site is distributed without profit to those who have expressed a prior interest in receiving the included information for research and educational purposes. Copyright owners who object to the fair use of their copyright news reports, may submit their objections to White Refugee Blog at: [jmc.pa.tf(at)gmail(dot)com]